Kevin McHale (akteur)

Kevin McHale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Michael McHale
Geboorte 14 Junie 1988 (1988-06-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin McHale (gebore 14 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Glee: The 3D Concert Movie (2011) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Glee (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy